News
Fresh thinking allows us to push the boundaries!


Coverderm Camouflage Products form a unique product line, famous for concelaing any major or minor skin imperfection on the face and body. For more than 75 years, Coverderm is proud to make that "invisible" beautiful difference for millions of people and deliver happiness to their lives!

Phone us and book with Tracey from Coverderm for a FREE 30 minute consultation to choose your foundation.



Vir perfekte naels hierdie somer... Bio Sculpture Gel

Kombineer dit met 'n Manikuur en Pedikuur. The gel applied nail coating preferred by more people worldwide. Flexible and durable.




Aging is Optional: "We no longer have to age like our parents."

- Dr. Nicholas V. Perricone, Well-known Author and Creator of N.V. Perricone, M.D. Cosmeceuticals -

Give your skin and your body the benefit of the most comprehensive anti-aging approach currently available. N.V. Perricone, M.D. Cosmeceuticals is a complete program of topical treatments discovered, reserched, formulated, patented, and tested by Dr. Nicholas V. Perricone, leading clinical and research dermatologist, specializing in skin and total body care.

Containing patented super-nutrients, all of these unique formulations work on a profound level to help skin achieve and maintain a more youthful, healthy look.

Dr. Perricone's range of advanced nutritional supplements, N.V. Perricone, M.D. Nutriceuticals, is designed to complement these topicals, creating a multi-faceted, highly effective approach to total wellness.

Discover a program of complete care for the face and body based on innovative research and proven science.


SPA: Gun jouself 'n bederftyd!

Vir die meeste van ons is 'n spa-ervaring hemels. Dit dompel ons gees en liggaam in die elementêre gemak van stilte en voeding, ontdekking en bederf om die fonteintjie weer vol te maak. Dit help ons ook om onsself te verbind tot positiewe verandering, gesonder eetgewoontes, minder spanning en 'n velsorg en oefenprogram.

Water word al duisende jare vir genesing en suiwering gebruik. Hidroterapie is 'n heerlike manier om die detoksifiseringproses aan te help, jou vel mooier te laat lyk en die risiko van infeksies af te weer. Ons bied ag volledige en drie mini Spa-programme in verskillende prysklasse.

Kies een en bederf jouself die somer!





10% Discount on AHAVA Products until 31st of December 2009

The Earth's Precious Gift from the Dead Sea

Source skincare products are based on AHAVA's exclusive Mineral Skin Osmoter, a powerful natural complex that blends the best of the Dead Sea's beauty-boosting minerals. These replenish your skin and recharge its natural functions, resulting in renewed elasticity and youthfulness.




The benefits are Crystal Clear! Contact us for information on other Solgar Products. Ensuring an adequate intake of the nutrients required by the eyes is an important part of our daily diet.

In today's busy lifestyle a food supplement such as Vision Guard Plus is free from corn, yeast, wheat and dairy products and is formulated without the use of preservatives, artificial flavours or colours of any kind.
Press release / Specials
O, die wonders van 'n dag by die spa!
SKOONHEID? Dít was nog nooit regtig deel van dié geswore tomboy se daaglikse roetine nie. Maar 'n onlangse besoek aan 'n spa het my tot ander insigte gebring. In vandag se gejaagdheid is spanning al sinoniem met jou dag tot dag bestaan en tyd, so glo almal, is daar nie juis vir ontspan nie. Maar, verseker Hennelie du Toit van die Hennelie du Toit Gesondheids- en Velsorg Spa Kliniek, om jouself te bederf, is nie noodwendig so tydrowend as wat baie mense dink nie. Dit hoef ook nie baie te kos nie.

'n Hele dag van bederf is egter nie te versmaai nie X veral nie vir iemand wat kwalik onthou om vogroom te gebruik nie. Al voel jy soos 'n vis op droë grond, word jy blitsig op jou gemak gestel, so tussen jou gesigbehandeling deur. En sommer gou besef jy, hiér gaan nie vandag rondgekyk of geklets word nie. Jy is hier om te ontspan.

Jou hande en voete word behandel – vlindersag, asof jy van porselein is. Dan volg 'n borrelbad met aromatiese sout. Ruik ek sederhout? Só moes Cleopatra gevoel het. Na 'n kwartier van salig lê en week, volg 'n prosedure wat my so effe laat giggel: sit met jou voete in die koue water en jou agterstewe in die warm water. Vreemd, maar nie te erg nie. Tot ek na 'n paar minute aangesê word om die twee om te ruil! Dis goed vir die sirkulasie, verseker my terapeut.
  Bederftyd is nog nie verby nie! 'n Sweedse masseersessie is beslis iets wat aanbeveel word as die spanning knaag. Plieng! skiet die snaarstywe spiere in my skouers die een na die ander los. 'n Mens besef eers hoeveel spanning jy in jou liggaam opgaar as jy die dag volkome ontspan.

En net toe dit lyk of dinge nie kan beter nie, kom daar nog! 'n Mud wrap! Die laaste keer wat die uwe van kop tot tone met modder besmeer was, was ná 'n "pretaktiwiteit" tydens 'n eerstejaarskamp! En nee, my vel het nie tóé so wonderlik gloeiend gevoel agterna nie! Volgens Du Toit het besoekers aan 'n skoonheidskliniek deesdae 'n wye reeks van opsies om uit te kies, die een lekkerder as 'n ander. En moenie dink nét die Eva's gaan vir behandeling nie! Die manne is deesdae net so lief vir 'n gesigbehandeling of masseersessie. Gaan draf maar 'n slag by 'n salon in, al is dit net vir iets kleins. Jy stap 'n nuwe mens by die deure uit.

HILDERINE SCHRÖDER - Worcester Standard


If you experience any problems opening the attached document(s),
please follow this link to download the newest Adobe® PDF Viewer:

Get Adobe Reader
 






Home  |  About  |  Treatments   |   Products   |   News   |   Contact Us
NT Designs - Website Design & Development